top of page
"Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens Sy besluit geroep is" (Rom 8:28).
meer oor ons

NG Kerk Oudtshoorn-Wes kon weens Covid-19 nie 'n tradisionele basaar hou nie
Hierdie is ons "aanlynbasaartafel"
As jy iemand spesiaal wil bederf kan jy van ons handgemaakte produkte bestel. Alle inkomste gaan vir die kerk, Die gemeentelede offer hulle tyd en produkte gratis op. Kontak ons gerus by kerkbederfwerf@gmail.com as jy n spesiale produk soek in daardie spesiale kleur en grootte. Voltooi die kontakvorm deur op die KONTAK ONS skakel bo te druk.
​
Al ons arbeid en insette is gratis ten bate van die kerk. As enige iemand 'n donasie wil maak of lap, wol en materiale wil skenk kan julle ook
per e-pos laat weet! Baie dankie.
BETALING: KONTANT BY AFLEWERING OF EFT DEUR KERKKANTOOR kerkbederwerf@gmail.com
VOLTOOI VORM BY KONTAK ONS SKAKEL VIR JOU BESTELLING
betaling: Bankbesonderhede: ABSA Bank Oudtshoorn Takkode: 33431 NG Kerk Oudtshoorn-Wes tjekrek: 1120580074 Verwysing: Kuns
bottom of page