top of page

DEKOR: Gehekelde Klipdeurstoppers

Gehekelde Klipdeurstoppers is uniek en baie funksioneel. Daarby lyk dit vrolik en helder enige vertrek op. Kry vandag nog jou unieke statige dame wat jou deur gaan oophou. Die klippe is uniek versier.  Onthou om ons te laat weet watter dame jy kies. Pryse vanaf R50 elk.

logo2.jpeg

© 2020 Kuns en kreatiwiteitsgroep van NG Kerk Oudtshoorn-Wes

bottom of page