top of page
DEKOR: Handgemaakte Deurworse
Vinkel en Koljander,die een is soos die ander! Altyd alte fraai op hul pos, maar blaf en byt nie. Geen wind of stof sal onder hulle lyfies deurglip nie. Hulle is ongeveer 80cm lank en kom as hondjies of in plein worse in verskeidenheid kleure. Buiteslopie kan afgehaal word en gewas word indien nodig. Lekker swaar binneworsie hou alles in plek.

VINKEL
R160.00

KOLJANDER
R160.00

KOLJANDER
R160.00

PLEIN WORS
R110.00 vir die gewone gladde worse - ook met n slopie wat wasbaar is.
bottom of page