top of page

KLERASIE: Gebreide Mussies en kopbande

Verskeidenheid om van te kies. Groot dames barets R110 en met handskoentjies R140. Klein mussies R80 Ook spesiale mussies vir dogtertjies met poniesterte R80 en piepklein mussies vir R20 om jou gekookte eier warm te hou!

logo2.jpeg

© 2020 Kuns en kreatiwiteitsgroep van NG Kerk Oudtshoorn-Wes

bottom of page